Philip Seymour Hoffman | |
Geboortenaam | Philip Hoffman |
---|---|
Geboorte | Fairport, New York, Verenigde State | 23 Julie 1967
Sterfte | 2 Februarie 2014 (op 46) Manhattan, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–2014 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Philip Seymour Hoffman was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Capote (2005), Charlie Wilson's War (2007), en The Master (2012).